Welkom by
AfriForum Sakenetwerk
Word deel van ’n netwerk waar jou onderneming én jy die middelpunt is.
Meer oor AfriForum Sakenetwerk
Hierdie netwerk bestaan uit twee dele: AfriForum Sakenetwerk as ’n databasis van ondernemings wat deur AfriForum-lede besit of bestuur word, en ondernemings wat nie lid is nie, maar wat wel ’n diens in Afrikaans kan lewer. AfriForum-lede wat hul ondernemings registreer en aandui dat hulle lede is, se ondernemings sal outomaties op albei databasisse geregistreer word. Persone wat nie lede van AfriForum is nie se ondernemings sal net op die algemene databasis geregistreer word. Lede van AfriForum word aangemoedig om ander lede se ondernemings te ondersteun deur die AfriForum Sakenetwerk.
Artikels
-
’n Regspraktyk gebou op harde werk, geloof en verhoudings
Vir die direkteure van De Klerk Vermaak en Vennote Ing. is die reg nie net ’n beroep nie – dit was nog altyd ’n roeping. Die reis het in 1999…
-
Cari Taljaard se verhaal
Die begin 1. Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek wou nog altyd fotografie doen. Toe kry ek ’n geleentheid om ’n fotografiekursus te doen. Ek het…
-
Van superhelde tot suksesverhale: Hoe Hero Digital Lab ondernemings help groei
Toe die stigter van Hero Digital Lab, Terisa Pohl, jare gelede na die Suid-Afrikaanse sakewêreld gekyk het, het sy ’n patroon raakgesien. Daar was talle ondernemings met uitstekende produkte, waardevolle…
-
Van droom tot werklikheid: Die verhaal agter SportFit
Vir jare het Herman Liebenberg as ’n sportwetenskaplike gewerk, maar diep binne hom het daar altyd ’n groter droom geleef – die droom om sy eie hoëprestasie-oefenfasiliteit te bou. Hy…
-
Hannes en Jeanri van Zyl. Van ’n eenvoudige vraag tot ’n groeiende handelsmerk: Die storie van WAT WIL JY DRINK?
Elke onderneming begin iewers: soms met ’n strategiese plan, soms met jare se ervaring, en soms, soos in hierdie geval, met ’n eenvoudige vraag wat net nie beantwoord word nie….
-
Van studentesmous tot suksesvolle vulstasie: die storie van Nico Jordaan
Elke entrepreneur het ’n beginpunt en vir Nico Jordaan het dit lank voor sy eerste amptelike onderneming begin. As student het hy al ’n neus vir geleenthede gehad. Hy het…

