
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig
– Inge Labuschagne, 7 April 2020
Die regering het ’n aantal ingrypings aangekondig met die doel om die impak van die grendeltyd en die Covid-19 pandemie op klein, middelslag- en mikro-ondernemings (KMMO’s) te probeer verlig. Hierdie dokument word saamgestel uit die inligting wat beskikbaar is op 7 April 2020 en sal deurentyd bygewerk word indien verdere inligting bekom word of die inhoud hiervan deur amptelike kennisgewings verander word.
Hiermee ’n omvattende dokument met die nuutste inligting oor ingrypings om KMMO’s by te staan.


Nusa Casino Bonus Codes 2025
Nusa Casino Bonus Codes 2025 In this article, it will…
Big Eyes Casino
Big Eyes Casino Players must simply select a deposit preference…
Rooms At Casino
Rooms At Casino Zimpler is a mobile payment option that…



