
COVID-19: Maatreëls vir die terugkeer na werk
Die doel van hierdie dokument is om maatreëls in plek te stel om die risiko van oordrag van die koronavirus tussen werknemers te verlaag, asook om gesonde en volhoubare bedryfsaktiwiteite in plek te stel binne ’n werkomgewing waarin personeel veilig en gesond kan werk.
Covid 19_Maatreëls vir die terugkeer na werk_Beleid_AfriForumNetwerk


Entrepreneursfokus: Andries Hendrik Potgieter
Die begin van ’n onderneming genaam Toerbroers Ons het met…
Van twyfel tot vertroue: Hoe ’n natuurlike-olieonderneming begin het
Sê nou jou pad na entrepreneurskap begin by ’n klein…





