Soortgelyke plasings
ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA
DeurNikkie KrielVertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…
Die eerste tree na ’n groter doel: Chanel Vogl se Ovoprotein
DeurZel-MariChanel se reis na entrepreneurskap het begin met ’n persoonlike uitdaging, ’n passie vir gesonde eetgewoontes en ’n diepe omgee vir mense. Sy het ’n behoefte in die mark raakgesien: ’n volhoubare, gesonde alternatief vir eierwit wat mense kon help om hul gesondheidsdoelwitte te bereik. Dit het in 2020 begin toe Chanel deel was van…



