Similar Posts
Van drome tot dade: Die reis van Jeanie de Klerk se Levrg tax & advisory
ByZel-MariDie begin Van kleins af het ek geweet ek wil onafhanklik wees. Vir my het dit beteken om my eie onderneming te begin en my eie toekoms te bou. My oom, ’n suksesvolle sakeman met sy eie praktyk, was my inspirasie. Ek het gesien hoe hy sy eie pad stap en besluit om dieselfde te…
Entrepreneursfokus: Andries Hendrik Potgieter
Die begin van ’n onderneming genaam Toerbroers Ons het met die stigters van Toerbroers gesels om te hoor hoe hulle begin het met ’n droom tot waar hulle vandag is. Die Onderneming Self Toerbroers is ‘n organisme wat heeltyd verander en groei, ons probeer nooit stagneer nie. Toerbroers is tans die grootste Afrikaanse reisagentskap in…
Die pad van ’n droom tot ’n bedryf: Die storie van Francois Nel se Winelands Gas
ByZel-MariVan jongs af het daar iets in my gesluimer – ’n onwrikbare droom om my eie onderneming te besit. Reeds in die laerskool het dié droom my gedryf om worsrolletjies by sportbyeenkomste te verkoop. Teen graad agt was dit al duidelik: Hier is ’n entrepreneur in wording. Ná my tyd in die weermag en polisie…



