Soortgelyke plasings
Die begin van ’n droom: Van Eeden tax se storie
DeurZel-MariToe haar seun gebore is, het sy geweet sy wil soveel moontlik tyd saam met haar kinders deurbring. Die gedagte aan ’n onderneming wat haar nie net finansiële sekuriteit sou bied nie, maar ook die vryheid om haar gesin eerste te stel, het begin posvat. Sy was nog altyd lief vir nommers en met haar…
AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging
DeurWianDie burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié wetsontwerp aan te vul. Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling het nie genoegsame wetgewende ondersteuning vir kleinsakeondernemings verskaf nie, maar hierdie wysiging sal poog om die huidige tekortkominge aan te spreek. Die organisasie glo dat die wetsontwerp,…
ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA
DeurNikkie KrielVertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…
’n Waagmoedige begin: Salomien Boshoff se verhaal
DeurZel-MariDit het alles begin met ’n eenvoudige maar diep oortuiging: dat mense én hul ondernemings tot soveel meer in staat is as wat hulle self besef. Die gedagte om ander te help groei – professioneel én persoonlik – het my opgewonde gemaak op ’n manier wat min ander dinge kon. Daarom het ek besluit om…
Die ontstaan van Fynbos Wedding Shoppe
DeurZel-MariVyf jaar in die trou-industrie was genoeg om ’n leemte in die mark raak te sien. Elke dag het bruide gesukkel om al hul troubykomstighede op een plek te kry. Die grootste uitdaging? Die perfekte trouskoene. Dit was hier waar die idee vir Fynbos Wedding Shoppe begin het. Toe die geleentheid opduik om ’n winkel…



