Soortgelyke plasings
AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging
DeurWianDie burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié wetsontwerp aan te vul. Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling het nie genoegsame wetgewende ondersteuning vir kleinsakeondernemings verskaf nie, maar hierdie wysiging sal poog om die huidige tekortkominge aan te spreek. Die organisasie glo dat die wetsontwerp,…
Hannes en Jeanri van Zyl. Van ’n eenvoudige vraag tot ’n groeiende handelsmerk: Die storie van WAT WIL JY DRINK?
DeurZel-MariElke onderneming begin iewers: soms met ’n strategiese plan, soms met jare se ervaring, en soms, soos in hierdie geval, met ’n eenvoudige vraag wat net nie beantwoord word nie. Vir die Van Zyls het alles in Desember 2020 tydens die hoogtepunt van die Covid-19-pandemie begin. Soos baie ander gesinne was hul wêreld kleiner, hul…
Die ontstaan van Fynbos Wedding Shoppe
DeurZel-MariVyf jaar in die trou-industrie was genoeg om ’n leemte in die mark raak te sien. Elke dag het bruide gesukkel om al hul troubykomstighede op een plek te kry. Die grootste uitdaging? Die perfekte trouskoene. Dit was hier waar die idee vir Fynbos Wedding Shoppe begin het. Toe die geleentheid opduik om ’n winkel…



