Similar Posts
Die ontstaan van Fynbos Wedding Shoppe
ByZel-MariVyf jaar in die trou-industrie was genoeg om ’n leemte in die mark raak te sien. Elke dag het bruide gesukkel om al hul troubykomstighede op een plek te kry. Die grootste uitdaging? Die perfekte trouskoene. Dit was hier waar die idee vir Fynbos Wedding Shoppe begin het. Toe die geleentheid opduik om ’n winkel…
ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA
Vertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…
’n Waagmoedige begin: Salomien Boshoff se verhaal
ByZel-MariDit het alles begin met ’n eenvoudige maar diep oortuiging: dat mense én hul ondernemings tot soveel meer in staat is as wat hulle self besef. Die gedagte om ander te help groei – professioneel én persoonlik – het my opgewonde gemaak op ’n manier wat min ander dinge kon. Daarom het ek besluit om…
Van drome tot dade: Die reis van Jeanie de Klerk se Levrg tax & advisory
ByZel-MariDie begin Van kleins af het ek geweet ek wil onafhanklik wees. Vir my het dit beteken om my eie onderneming te begin en my eie toekoms te bou. My oom, ’n suksesvolle sakeman met sy eie praktyk, was my inspirasie. Ek het gesien hoe hy sy eie pad stap en besluit om dieselfde te…



