Pretoria Juanita Voster 22 Julie 2026
Gratis vir Sakenetwerklede
"*" indicates required fields
Ons het met Annalize Thiart van ANNABeleef gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Wat my geïnspireer het, was die feit dat ek nog altyd aan myself wou bewys dat ek daartoe in staat is…
Die begin Van kleins af het ek geweet ek wil onafhanklik wees. Vir my het dit beteken om my eie onderneming te begin en my eie toekoms te bou. My oom, ’n suksesvolle sakeman met sy eie praktyk, was my inspirasie. Ek het gesien hoe hy sy eie pad stap en besluit om dieselfde te…
Dit het alles begin met ’n eenvoudige maar diep oortuiging: dat mense én hul ondernemings tot soveel meer in staat is as wat hulle self besef. Die gedagte om ander te help groei – professioneel én persoonlik – het my opgewonde gemaak op ’n manier wat min ander dinge kon. Daarom het ek besluit om…
Chanel se reis na entrepreneurskap het begin met ’n persoonlike uitdaging, ’n passie vir gesonde eetgewoontes en ’n diepe omgee vir mense. Sy het ’n behoefte in die mark raakgesien: ’n volhoubare, gesonde alternatief vir eierwit wat mense kon help om hul gesondheidsdoelwitte te bereik. Dit het in 2020 begin toe Chanel deel was van…