Datum
2025-07-24

Tyd
07:30

Plek
Leriba-kampus, Endstraat245, Clubview, Centurion

Johan Steyn word beskryf as “Afrika se voorste denkleier in kunsmatige intelligensie”. Hy is ’n gesiene skrywer, spreker en akademikus wat organisasies gereeld help om kunsmatige-intelligensie- (KI-)tegnologieë te verstaan en doeltreffend in werking te stel. Sy kliënte sluit Absa, Nedbank, Microsoft en Samsung in. Hy het voorheen vir PwC en Accenture gewerk en is in 2019 deur Wealth & Finance Magazine in die VK as Beste KI- en robotikabestuurskonsultant aangewys.

Steyn is ’n internasionale KI-ambassadeur vir Swiss Cognitive, voormalige navorsingsgenoot aan die Universiteit van Stellenbosch, en ’n dosent aan die Woxsen Universiteit in Indië. Hy dra gereeld by tot publikasies soos Reuters, Business Day en News24. Sy artikel oor die toekoms van onderwys was die mees geleesde artikel in Business Day in 2023. Hy is ook by die Universiteit van Kaapstad se uitvoerende onderwysprogram betrokke en dien as medewerker aan die African Academy of AI. In 2024 is hy as Samsung-handelsambassadeur aangewys.

24 Julie 2025

07:30–09:30

Leriba-kampus, Endstraat245, Clubview, Centurion

R120 per persoon (koffie en verversings ingesluit)

Alle entrepreneurs, sake-eienaars en belangstellendes is welkom!

Koop jou kaartjie voor of op 20 Julie 2025 deur die vorm te voltooi.

JULIE 2025_rsvp PRETORIA

"*" indicates required fields

Naam en van*
Max. file size: 256 MB.
This field is for validation purposes and should be left unchanged.