47 Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon

47 Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon

AfriForum | Mediaverklaring | 1 Maart 2024 AfriForum Sakenetwerk het vanjaar oudergewoonte innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon. Hierdie jaar het 47 ondernemings ’n Tinteltong Toekenning gekry vir hulle bydra tot die bevordering van Afrikaans as besigheidstaal. Deur die loop van Februarie het die AfriForum Sakenetwerk-span vyf Tinteltong Toekennings-geleenthede in vyf streke aangebied. “Dit…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2023: Hiér is die wenners

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2023: Hiér is die wenners

AfriForum Sakenetwerk het op 10 en 11 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP, Kwikstert, Acctiva Accounting, WoLK en Senbel. Danie Rossouw, die eienaar van The Butcher & Son, is op hierdie geleentheid gekroon as Entrepreneur van die Jaar vir 2023. The Butcher & Son se fondament is gebou…

Ontmoet entrepreneur van die jaar-kompetisie borg: Wolk

Ontmoet entrepreneur van die jaar-kompetisie borg: Wolk

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie Artikel oor borge WoLK is ’n dinamiese en innoverende onderneming wat fokus op die daarstel van ʼn platform waarop sakemense met mekaar kan skakel, idees kan uitruil en saam aan innoverende projekte kan werk wat ’n positiewe verandering in die landskap van die sakegemeenskap teweeg kan bring. Ons fokus ook op…

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-BORG: ACCTIVA

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-BORG: ACCTIVA

Vertel ons meer van jou onderneming. Ons is ‘n geakkrediteerde rekeningkundige firma wat sedert 1983 dienste aan individue en besighede bied. Die besigheid is net voor COVID-19 deur ‘n nuwe eienaar oorgeneem en ons moes baie vinnig moderniseer om by die nuwe bestuur se werkswyse aan te pas. Ons is gebaseer in Pretoria en fokus…

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA

Vertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE BORG: STEYN IP

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE BORG: STEYN IP

Vertel ons meer oor jou onderneming? STEYN IP spesialiseer in alle aspekte van immateriëlegoederereg, insluitend handelsmerke, outeursreg, patente en modelreg (ontwerpe), planttelersregte, domeine en domeingeskille, teen-vervalsing, internet- en kuberreg, kunsmatige intelligensiereg (AI), asook vermaak- en mediareg. STEYN IP het ook kundigheid in wetlike nakoming wat verband hou met omgewingsimpak, beroepsgesondheid en -veiligheid, privaatheidswette, toegang tot…

ontmoet entrepreneur van die Jaar-kompetisie se borg: kwikstert

ontmoet entrepreneur van die Jaar-kompetisie se borg: kwikstert

Vertel ons meer oor jou onderneming? Kwikstert is ’n Afrikaanse handelsmerkhuis wat elke tree saam met ons kliënte wil stap. Ons begin by die visuele aspekte en weef jou kernkaraktereienskappe in jou handelsmerk se identiteit in. Daarna neem ons jou identiteit en ontwikkel ’n stemtoon wat praat met die harte van jou ideale teikenmark. Ons…

End of content

End of content