-
-
Entrepreneursfokus: Andries Hendrik Potgieter
Die begin van ’n onderneming genaam Toerbroers Ons het met die stigters van Toerbroers gesels om te hoor hoe hulle begin het met ’n droom tot waar hulle vandag is. Die Onderneming Self Toerbroers is ‘n organisme wat heeltyd verander en groei, ons probeer nooit stagneer nie. Toerbroers is tans die grootste Afrikaanse reisagentskap in…
-
Hoe entrepreneurs November slim kan gebruik – Vrede vir jou in ’n oorlaaide seisoen
Deur Christi-Lene Gericke Christi-Lene Gericke is gebore en getoë in ’n klein Noordwes- plattelandse dorp, Wolmaransstad. Sy het ’n BA-graad in kommunikasie aan NWU-Pukke gaan studeer en daarna ’n BCom-graad in kommunikasiebestuur verwerf. Sy het die trappies van die lewe nederig geklim en is tans hoof van Bemarking en Kommunikasie by RAiN Chartered Accountants. Sy…
-
entrepreneursfokus: danielle de villiers
Ons het met Danielle de Villiers gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Toe ek die idee gekry het, het ek dadelik geïnspireer gevoel, en die feit dat ek gevoel het so iets is nog…
-
entrepreneursfokus: jolene snyman
Ons het met Jolene Snyman van ONEWellness gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Ek was die trotse eienaar van Pienkvoet-Pret Montana. Hier is ek telkemale gevra waar die mammas byvoorbeeld swemklasse met hulle babas kan neem of waar hulle kan gaan vir spraakterapie,…
-
-
ENTREPRENEURSFOKUS: AWIE KROG
Ons het met Awie Krog van Craft Braai gesels oor sy entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My inspirasie was noodgedwonge of liefs te danke aan die Covid 19-tydperk waar afleggings aan die orde van die dag…
-
entrepreneursfokus: Martie truter
Ons het met Martie Truter van HelloWoman gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek het van kleins af ’n groot liefde vir mense en wil almal altyd help. Dit spruit hoogs waarskynlik uit my…
-
entrepreneursfokus: mara le roux
Ons het met Mara le Roux van Klipheuwel Farm Venue gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin My dogter het in 2017 getrou. Na ’n eindelose gesoek na die regte venue (grootte, prys en ligging), het ek besluit ’n ongebruikte pakstoor op die plaas,…
-
entrepreneursfokus: schalk grobbelaar
Ons het met Schalk Grobbelaar van WoodTechie gesels oor sy entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek is passievol oor hout, tegnologie en innovasie. Ek wou graag ’n geleentheid skep vir mense om makliker innoverende houtprodukte te…
End of content
End of content



