Entrepreneursfokus: Marezelda combrinck
Ons het met Marezelda Combrinck van Wikkelvingers, gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My passie vir opvoeding, stimulasie en kinderontwikkeling het die idee by my laat posvat. Hoe het jy die idee vir jou…



