AFRIFORUM SAKENETWERK SE EERSTE WELSTANDSDAG TOON HOE BELANGRIK GEBALANSEERDE LEWE IS

AFRIFORUM SAKENETWERK SE EERSTE WELSTANDSDAG TOON HOE BELANGRIK GEBALANSEERDE LEWE IS

AfriForum Sakenetwerk het vandag hul eerste welstandsdag vir entrepreneurs by Revival Fitness Center in Centurion aangebied om vir entrepreneurs te wys hoe belangrik dit is om na hulle gesondheid en emosionele welstand om te sien. Die entrepreneurs het ook tydens die geleentheid drie oefensessies kafgedraf wat Revival Fitness se instrukteurs aangebied het. René Naudé, menslikehulpbronbeampte…

AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging

AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié wetsontwerp aan te vul. Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling het nie genoegsame wetgewende ondersteuning vir kleinsakeondernemings verskaf nie, maar hierdie wysiging sal poog om die huidige tekortkominge aan te spreek. Die organisasie glo dat die wetsontwerp,…

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

Besigheidsbytjies begin met ’n gezoem

AfriForum se Besigheidsbytjiesspan, bestaande uit AfriForum Sakenetwerk en AfriForum se jeugleierskapspan, het op 27 Maart in samewerking met Akademia ’n seminaar aangebied vir ywerige, jong entrepreneurs om dié jaar se kompetisie met ’n gezoem te begin. Nagenoeg 70 skoliere het die seminaar bygewoon wat by Akademia, ook die hoofborg van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie, plaasgevind het. Verskeie…

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen

Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen

Zig Ziglar het gesê dat dit nie gaan oor of jy val nie, maar hoe jy opstaan. ’n Teleurstelling in jou entrepreneursreis gaan nie oor die teleurstelling self nie, maar hoe jy daarop reageer. Agter elke suksesverhaal is ’n verhaal van deursettingsvermoë. Theodor Giesel se werk as kinderboek skrywer is 27 keer deur uitgewers as…

Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Marknavorsing met spanne navorsers, nasionale meningspeilings en duur lewensvatbaarheidstudies is nie vir intree-entrepreneurs beskore nie. Die onlangs uitslag van die grootste entrepreneur meningspeiling in Suid-Afrika, die “Real State of Entrepreneurship in South Africa 2017” verslag dui aan dat meeste entrepreneurs opsoek is na pratkiese vaardighede oor hoe om ’n besigheid te begin en te bestuur….

Besigheidsbytjies: Opleiding vir jong entrepreneurs

Besigheidsbytjies: Opleiding vir jong entrepreneurs

AfriForum Sakenetwerk se projek, Besigheidsbytjies, is begin met die doel om kinders bewus te maak van entrepreneurskap en die deure wat dit vir ons in Suid-Afrika kan oopmaak. Hierdie projek word sedert 2019 aangebied en gedryf deur die Sakenetwerk- en jeugleierskapspan by AfriForum. Hulle passie is entrepreneurskap en jeugleierskap en saam vorm hulle ’n gedugte…

End of content

End of content