Vyf maniere waarop nuwe besigheidseienaars stres kan beheer
Enigiemand wat al sy of haar eie besigheid begin het, kan met sekerheid daarvan getuig dat dit nou maar eenmaal ’n gegewe is dat stres ’n beduidende rol speel – veral tydens die eerste drie tot vyf jaar, wanneer die besigheid nog sy voete vind en onder finansiële druk gebuk gaan, kliënte of klante werf,…



