Min werkservaring? Bewys jouself só
Om ervaring op te doen kort jy ’n werk en om ’n werk te kry, kort jy ervaring. Maar dié paradoks hoef jou nie moedeloos te maak nie. Daar is talle maniere om jou ervaring uit te brei, vir jouself vaardighede te bou en met selfvertroue jouself in die werksplek bewys. Of jy nog werk…