Blitsgids: Besigheidsversekering
Vir jong entrepreneurs wat ’n besigheid van die grond af wil kry, lyk die administratiewe kant van sake gewoonlik nie baie aanloklik nie. Die doel is immers om ’n droom vlerke te gee, nie om ’n string vervelige stappe te volg nie. Gelukkig is daar baie maatskappye wat dit al te goed besef en juis…



