Jou persoonlike handelsmerk en waarom dit belangrik is
Baie ondernemings fokus net op die bemarking van hulle ondernemings, produkte en dienste, maar besef nie die voordeel daarvan as die sake-eienaar, ja, die persoon en gesig agter die handelsmerk, hulself ook bemark nie. “Hokaai!” sal die meeste entrepreneurs skree, maar gee kans, dalk mag hierdie artikel jou net oortuig dat dit tot jou voordeel…



