Tien maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.
Is jy ’n entrepreneur of besit jy jou eie onderneming? Sit jy bloed, sweet en trane in jou onderneming, maar voel nie of jy iets bereik nie? Dalk is hierdie raad net wat jy nodig het. Boonop gaan dit net ’n paar uur neem en is dit baie bekostigbaar. Skep vir jou onderneming ’n Facebook-blad…



