Vrouemaand: Fitbury en Stitchbury Clothing
Helè Anantè Wansbury is ’n vroulike entrepreneur wat daarop fokus om hulp te verleen met die stigting van nuwe ondernemings veral in die modewêreld. Dit is hier by Stitchbury waar ek die geleentheid kry om ander se drome waar te maak. Tesame daarmee vervaardig ons ook klere vir talle groot handelsmerke en aanlyn winkels. “By…