Leef jou passie, verander jou gewoontes
Mense voel passievol oor verskeie dinge, of dit jou troeteldier, ’n stokperdjie of ’n lewenslange droom om jou eie onderneming te besit, is. Dit maak nie saak waaroor jy passievol is nie, dit is moontlik om jou drome in realiteit te verander en jou passie deel van jou daaglikse lewe te maak. As jy werklik…



