Blogplasings

Gaan deur ons jongste blogplasings.

Wanneer mag ’n werkgewer ’n arbitrasieverhoor by die KVBA uitstel ?

Wanneer mag ’n werkgewer ’n arbitrasieverhoor by die KVBA uitstel ?

Op 2 Desember 2020 het Cameron Morajane, die Direkteur van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), bevestig dat die KVBA se begroting vir 2020 gesny is en dat die KVBA nou met minder moet klaarkom. Hierdie verminderde begroting beteken dat die KVBA tot in Maart 2021 nie meer gebruik sal maak van tydelike […]

Lees meer
Stel doelwitte vir 2021

Stel doelwitte vir 2021

Die begin van ’n nuwe jaar is die ideale tyd om doelwitte te stel. Ná ’n vakansie voel ’n mens vars en reg vir die uitdagings wat die volgende 12 maande oor jou pad gaan kom. Stel daarom sommer dadelik jou persoonlike besigheidsdoelwitte op om te verseker dat die volgende jaar een van die bestes […]

Lees meer
15 idees vir sosialemediaplasings

15 idees vir sosialemediaplasings

As jy sosiale media wil gebruik om jou sakeonderneming te bemark, moet jy kyk na watter tipe plasings jou boodskap die beste aan jou kliënte gaan kommunikeer. Hier is 15 idees vir sosialemediaplasings wat jy kan gebruik as inspirasie vir jou kleinsakeonderneming. 1) Kondig ’n nuwe produk aan ’n Plasing oor jou nuwe produkte kan […]

Lees meer
Kubersekuriteit vir jou onderneming

Kubersekuriteit vir jou onderneming

Vir sommige ondernemings is rekenaars kern tot hulle bestaan. Ongeag jou industrie is die kans goed dat jou onderneming van ’n rekenaar of tablet gebruik maak om met kliënte te kommunikeer, fakture op te stel en bestellings te plaas. Daarbenewens bevat jou rekenaar tien teen een belangrike inligting oor jou onderneming wat kern is vir […]

Lees meer
Boekbespreking: The 4-hour workweek deur Tim Ferriss

Boekbespreking: The 4-hour workweek deur Tim Ferriss

The 4-hour workweek: Escape 9–5, live anywhere, and join the new rich i(2007) deur die entrepreneur Tim Ferriss het groot opslae onder lesers gemaak. Dié boek was vir vier jaar op die New York Times se besteverkoperlys, is in 40 tale vertaal en het wêreldwyd meer as 2,1 miljoen kopieë verkoop. Die vraag is: Waarom […]

Lees meer
COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

COVID-19 en die nuwe wêreld van tuiswerk

Die wêreld van werk verander gedurig weens verskeie faktore, waaronder hoe om dienste te lewer, hoe om nuwe tegnologie te gebruik, asook eksterne omgewingsfaktore. Die onverwagse uitbreek van die COVID-19-pandemie gedurende 2020, tesame met die grendeltydperk en inperkingsmaatreëls wat die regering ingestel het, is ’n goeie voorbeeld van hoe ’n eksterne omgewingsfaktor ’n impak op ’n […]

Lees meer
Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

Bou ’n reserwefonds op vir tye van onverwagse nood en/of krisisse

2020 was verseker vir die meeste Suid-Afrikaanse ondernemings en verbruikers ’n uitdagende jaar vanweë die impak van die onverwagse COVID-19-pandemie wat gepaardgegaan het met die regering se noodgedwonge implementering van inperkings en ander streng maatreëls op verskeie ekonomiese aktiwiteite tydens die grendeltydperk. Volgens die Suid-Afrikaanse Reserwebank se kwartaallikse bulletin wat in September 2020 gepubliseer is, […]

Lees meer
Is ’n werknemer geregtig op ’n bonus?

Is ’n werknemer geregtig op ’n bonus?

Dit is uit die staanspoor belangrik om te bevestig dat daar geen wetlike bepaling is wat die betaling van bonusse reguleer nie. Werknemers sal slegs aanspraak kan maak op die betaling van ’n bonus indien die bonus gewaarborg word in ’n dienskontrak, ’n werkgewer se vergoeding- of bonusbeleid, of ’n bedryfgereguleerde ooreenkoms en die bonus […]

Lees meer
Entrepreneursfokus: Kwikstert

Entrepreneursfokus: Kwikstert

Kwikstert is ’n eenstop-oplossing vir bemarkingstegnologiedienste vir jou onderneming. Hul doelwit is om jou onderneming se bemarkingsvennoot te word. Dié trots-Afrikaanse bemarkingsmaatskappy is in Oktober in 2019 gestig in reaksie op die tekort aan Afrikaanse bemarkings- en kreatiewe dienste en met die oog daarop om die Afrikaanse mark te bedien. Kwikstert is begin as die […]

Lees meer
Jou eie besigheid: Wat jy móét weet

Jou eie besigheid: Wat jy móét weet

Om ’n besigheid te begin is nie net om ’n goeie idee te hê nie. Jy moet die vermoë bou om jou besigheid te laat groei, strukture kan vestig, administrasie onder beheer hou en aan allerlei kontraktuele vereistes voldoen. So behalwe vir ’n blink idee en entrepreneuriese dryf om jou produk aan enige Jan Rap […]

Lees meer