Blogplasings

Gaan deur ons jongste blogplasings.

Wenke om jou tyd beter te bestuur

Wenke om jou tyd beter te bestuur

Sommige besighede het beperkte besigheidsure en ’n kleiner werksmag as gevolg van die Covid-19-pandemie, en dit is nou die tyd om beter doelwitte te stel. Sekerlik die belangrikste hiervan is om hoëkwaliteitwerk in minder tyd te kan finaliseer. Hier is ’n paar wenke om jou te help om jou tyd beter aan te wend en […]

Lees meer
Hoe hanteer ’n werkgewer groepwangedrag?

Hoe hanteer ’n werkgewer groepwangedrag?

Wanneer ’n werkgewer en werknemer ’n dienskontrak sluit, bring dit mee dat beide tot sekere regte en verpligtinge instem. ’n Werknemer se verpligtinge sluit in om in goeder trou op te tree en vertroulikheid te beskerm, asook om hom/haar van wangedrag te weerhou. Skending van die werknemer se plig van goeder trou en vertroulikheid kan […]

Lees meer
Wanneer kan insubordinasie tot ontslag lei?

Wanneer kan insubordinasie tot ontslag lei?

Wanneer ’n werkgewer en ’n werknemer ’n dienskontrak sluit, verkry elkeen sekere regte en verpligtinge. Die werknemer het onder meer die plig om in goeder trou op te tree en uitvoering te gee aan enige redelike en wettige instruksie van die werkgewer. ’n Werknemer maak hom/haar skuldig aan insubordinasie indien hy/sy willens en wetens weier […]

Lees meer
Gids: Hoe om lojaliteit met jou kliënte te bou

Gids: Hoe om lojaliteit met jou kliënte te bou

Dit is belangrik om jou kliënte gelukkig te hou – dit is immers hulle wat seker maak dat jou besigheid se deure oop bly. Sonder gereelde kliënte kan dit moeilik wees om langtermynsukses vir jou besigheid te verseker. Daarom is dit uiters belangrik om seker te maak jy behou jou bestaande kliënte. 1. Bou persoonlike […]

Lees meer
Die boustene van ’n entrepreneuriese onderneming met Daniël Malherbe

Die boustene van ’n entrepreneuriese onderneming met Daniël Malherbe

Aan die einde van 2017 het daar in die hartjie van Stellenbosch ‘n digitale agentskap, Lumico, met Daniël Malherbe aan die stuur van sake ingetrek. Dié agentskap, wat nou reeds in sy vyfde bestaansjaar is, fokus op hoëgehalte-inhoudskepping wat deur die strategiese uitvoer van veldtogte op verskeie digitale platforms ondersteun word. Ons het ’n draai […]

Lees meer
Entrepreneursfokus: Anneke Joubert – Bouter Happies

Entrepreneursfokus: Anneke Joubert – Bouter Happies

Anneke Joubert se kennis van kos was beslis die inspirasie vir die totstandkoming van Bouter Happies se voedsame reeks. As sjef en dieetkundige was sy opsoek na vinnige en maklike kosopsies wat steeds gesond is vir haar eie dogter. Toe haar dogtertjie maar ses maande oud was, het Anneke begin om gesonde kos vir haar […]

Lees meer
Wat behels konstruktiewe ontslag?

Wat behels konstruktiewe ontslag?

Deur Inge Labuschagne Wat is konstruktiewe ontslag en hoe werk dit? Artikel 186 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995, hierna “die Wet” genoem) definieer die term “ontslag” en maak voorsiening vir ʼn situasie waar ʼn werknemer bedank weens die feit dat sy/haar werkgewer enige voortgesette diens ondraaglik gemaak het. Konstruktiewe ontslag is […]

Lees meer
5G-tegnologie en hoe dit sakeondernemings gaan beïnvloed

5G-tegnologie en hoe dit sakeondernemings gaan beïnvloed

Daar is baie samesweringsteorieë wat beweer dat 5G-tegnologie die oorsaak is van die COVID-19-pandemie wat tans oor die wêreld heen woed. Daar is aanvalle op 5G-versenders in Bolivië; en Facebook-opmerkings deur ’n voormalige Nigeriese senator wat die virus ’n rookskerm vir die uitwerking van 5G-tegnologie noem… Hoewel dié teorieë ongegrond is, is dit tog wys […]

Lees meer
Outomatiese onbillike ontslag weens ouderdom

Outomatiese onbillike ontslag weens ouderdom

Deur Inge Labuschagne Volgens Artikel 187(1)(f) van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995, hierna “die Wet” genoem) is ontslag outomaties onbillik indien die werkgewer se rede vir ontslag direk of indirek onbillik teen ʼn werknemer diskrimineer op grond van een van die gelyste gronde, onder meer ouderdom. In die saak van Cosme v […]

Lees meer
Drie tegnologies gedrewe besighede wat jy van die huis af kan begin

Drie tegnologies gedrewe besighede wat jy van die huis af kan begin

Met ’n sukkelende ekonomie en baie mense wat hulle werk verloor het weens die nagevolge van die COVID-19-pandemie is dit al hoe belangriker om jou eie inkomstestrome te vestig. Die maklikste (en goedkoopste) manier is natuurlik om ’n besigheid van jou huis af te begin en te bedryf om daardie ekstra paar rand elke maand […]

Lees meer