Blogplasings

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk.

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk.

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk. Noem “begroting” iets anders – Hou jy niks van die woord “begroting” nie? Dink dan eerder aan ’n ander benaming vir dié sensitiewe onderwerp. Dalk “voordelige verdeling van vooruitgang” of iets wat dit maklik vir jou gaan maak om jou fondse te beplan. ’n Begroting is nie […]

Lees meer
Het jy ’n slegte week?  Hierdie vinnige wenke kan help.

Het jy ’n slegte week? Hierdie vinnige wenke kan help.

Het jy ’n slegte week? Gaan dinge by die werk woes en dinge by die huis nog wilder? Kom ons kyk of hierdie vinnige wenke jou deur die week kan help. 1. Probeer om neutraal te bly. Om beheer te hê oor jou gesiguitdrukkings is altyd goed. Namate jy dit meer en meer regkry, help […]

Lees meer