Blogplasings

Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners

Facebook kompetisie wenners Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is:  Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman Die wenner van die Kraal geskenkpak is: Marina Scholtz Die wenners van die Is Moz Bos geskenkpakkies is:  Amanda van der Westhuizen en Marna du Toit Die wenner van die Nostalgie geskenkpak is: Angelica Liebenberg Steyn Die wenners […]

Lees meer
Blitsgids: Groei jou onderneming met digitalisering

Blitsgids: Groei jou onderneming met digitalisering

“Digitalisation – the use of digital technologies to change a business model and provide new revenue and value-producing opportunities.” (Gartner Glossary) Opnames toon dat klein tot medium grootte sakeondernemings nie ten volle bewus is van die potensiaal wat tegnologie en digitalisering vir hulle inhou nie. Om kritiese massa te bereik – ’n onlangse gevallestudie ’n Plaaslike […]

Lees meer
Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen

Marknavorsing met spanne navorsers, nasionale meningspeilings en duur lewensvatbaarheidstudies is nie vir intree-entrepreneurs beskore nie. Die onlangs uitslag van die grootste entrepreneur meningspeiling in Suid-Afrika, die “Real State of Entrepreneurship in South Africa 2017” verslag dui aan dat meeste entrepreneurs opsoek is na pratkiese vaardighede oor hoe om ’n besigheid te begin en te bestuur. […]

Lees meer
Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Blitsgids: Word jou eie baas in dié 5 stappe

Yolandi hou van bak en brou en beoog al jare lank om haar eie spysenieringsbesigheid op die been te bring. Sy werk voltyds en kan daarom nie onmiddelik haar werk los om ’n voltydse entrepreneur te word nie. Soos Yolandi is daar talle entrepreneurs wat graag hulle staal in die mark wou wys, maar die […]

Lees meer
Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Mentorskap: Die reddingsboot vir klein besighede

Is entrepreneurs wat mentors het meer suksesvol as entrepreneurs wat nie het nie? Wel, volgens Sage erken 93% van klein -en medium besighede dat mentorskap hulle kan help om sukses te behaal. Maar in Suid-Afrika maak net sowat 34% van besighede gebruik daarvan. Dit teenoor lande soos Morocco en Tunisië waar meer as helfte van […]

Lees meer
Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie

Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie

Is jy ’n entrepreneur wat gewapen is met jou eie webtuiste en Facebook-blad, maar kry nie die verkope waarvoor jy gehoop het nie? Jy het dalk jou webtuiste self aanmekaar geslaan met Shopify of Wix en reeds by Mailchimp opgeteken om gratis nuusbriewe uit te stuur. Dan sou jy seker ook begin het om plasings […]

Lees meer