Blogplasings

WENNERS VAN SKOLEKUNS-KOMPETISIE AANGEWYS; KUNSUITSTALLING GEOPEN

WENNERS VAN SKOLEKUNS-KOMPETISIE AANGEWYS; KUNSUITSTALLING GEOPEN

AfriForum Sakenetwerk het vandag hul eerste kunsuitstalling in samewerking met AfriForum Teater by dié teater se galery, die Prag en Praal Kunskraal bekendgestel en geopen. Dié uitstalling gaan gepaard met Sakenetwerk se Skolekuns-kompetisie, wat ook die kuns is wat uitgestal word. Kinders van regoor Suid-Afrika se kuns word tot einde Januarie 2022 by dié galery […]

Lees meer
Tien maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

Tien maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.

Is jy ’n entrepreneur of besit jy jou eie onderneming? Sit jy bloed, sweet en trane in jou onderneming, maar voel nie of jy iets bereik nie? Dalk is hierdie raad net wat jy nodig het. Boonop gaan dit net ’n paar uur neem en is dit baie bekostigbaar. Skep vir jou onderneming ’n Facebook-blad […]

Lees meer
Vyf waardes wat ons by Francois van Niekerk kan leer

Vyf waardes wat ons by Francois van Niekerk kan leer

Francois van Niekerk het die Mergon Groep in 1980 begin en die maatskappy is vandag ’n internasionale konglomeraat wat op vyf kontinente aktief is. Francois is bekend vir sy aandeel in die begin van die Atterbury in 1994 saam met Louis van der Watt en Mergon het ook gehelp om King Price tot stand te […]

Lees meer
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2021: Hiér is die wenners

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2021: Hiér is die wenners

AfriForum Sakenetwerk het op 26 en 27 Oktober 2021 in samewerking met Akademia, Pretoria FM, Steyn IP en Bok Radio die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie by die Mongena-wildsplaas buite Pretoria aangebied. Tydens dié spoggerige geleentheid is Elzabeth van der Bijl en Alita du Plessis onderskeidelik as wenners in dié kompetisie, wat sedert 2017 aangebied word, […]

Lees meer
Vyf wenke oor hoe om meer produktief te wees

Vyf wenke oor hoe om meer produktief te wees

Deur Carina Bester Dit is soms moeilik om produktief en georganiseerd te wees wanneer jy onder werk toegegooi is. Jy het dikwels so baie take wat afgehandel moet word dat jy nie weet hoe jy by alles gaan uitkom nie – ’n dag het immers net soveel ure. Probeer gerus die volgende wenke om jou […]

Lees meer
7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk

7 maklike begrotingswenke wanneer jy vir jouself werk

Noem “begroting” iets anders – Hou jy niks van die woord “begroting” nie? Dink dan eerder aan ’n ander benaming vir dié sensitiewe onderwerp. Dalk “voordelige verdeling van vooruitgang” of iets wat dit maklik vir jou gaan maak om jou geldsake te beplan. ’n Begroting is nie daar om jou te beperk of jou lewe […]

Lees meer
Slegte gewoontes om te vermy in ‘n professionele omgewing

Slegte gewoontes om te vermy in ‘n professionele omgewing

Deur Carina Bester Wanneer jy jou eie kantoor het, is jy nie noodwendig so bewus van jou kollegas se gewoontes nie, maar indien jy in ’n oopplankantoor sit, dryf dit jou heel moontlik teen die mure uit. En jy doen waarskynlik onbewustelik iets wat die persoon langs jou die piep gee. Hier is ’n lys […]

Lees meer
Vier wenke om stres by die kantoor te los

Vier wenke om stres by die kantoor te los

Vier wenke om stres by die kantoor te los. Almal wil eintlik eerder wêreldreisigers wees. Ongelukkig is die realiteit dat meeste van ons die grootste deel van ons tyd by ’n lessenaar of die werk spandeer en daarom stres ons grotendeels oor ons werk. Dr. Pete Sulack, ’n stresdeskundige en die skepper van StressRX.com, gee […]

Lees meer
Hoe om nederig te bly te midde van sukses

Hoe om nederig te bly te midde van sukses

Daar is ’n fyn lyn tussen selfversekerd en arrogant. Dit is soms moeilik om nederig te wees wanneer jy uitblink op ’n gebied. Jy mag dalk ’n ongelooflike werk hê, ’n groot salaris verdien of geag word as die nommer een persoon in jou gekose veld, maar jou sukses behoort nie jou ego so te […]

Lees meer
Ses wenke vir sake-eienaars om stres en uitbranding te voorkom

Ses wenke vir sake-eienaars om stres en uitbranding te voorkom

Om jou eie onderneming op die been te bring en onafhanklik van ’n werkgewer se gesag te wees, is ’n droom wat deur menigte gekoester word en uiters lonend kan wees indien dit realiseer. Enige eienaar van ’n kleinsakeonderneming sal egter sonder om te skroom erken dat die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig […]

Lees meer