Artikels
Hier is die Besigheidsbytjies wenners!
Baie geluk aan die volgende Besigheidsbytjies-wenners: Grondslagfase: Wenner: Die wenner van die grondslagfase (Graad 1–3) is die graad 3-leerder John…
#MyDorp – Padlangs na Harrismith en Bethlehem
Ons reis deur die Vrystaat het nou eers begin! Hierdie week maak ons ‘n draai in Harrismith en Bethlehem. Is…
#MyDorp – ‘n Kuiertjie in Clarens
Ons trek weer ons toergidsbaadjie aan om jou te wys wat is daar alles om te doen in Clarens. Clarens…
Meer as 2 000 ondernemings nou op die AfriForum Netwerk geregistreer
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die hoeveelheid ondernemings wat op die AfriForum Netwerk geregistreer is, het sedert Maart vanjaar byna verdubbel. Die…
#MyDorp – Op pad na Drie Susters en Sutherland
AfriVriendelik se #MyDorp reeks het nou al so te sê die land plat gereis in ons virtuele toer! Hierdie week…
#MyDorp – Van Postmasburg na Kimberley
Teen dié tyd weet almal al dat AfriVriendelik daarvan hou om ‘n virtuele toer deur ons mooi land se oulike…
Koop jou eie, koop plaaslik, koop Suid-Afrikaans: Hoekom plaaslik?
Deur Chanté Kelder-Jansen van Rensburg Ek is gek daaroor om plaaslike ondernemings te ondersteun. Dit is iets wat amper almal…
#MyDorp – ‘n Avontuur deur die Noord-Kaap
AfriVriendelik kuier elke maand by ’n provinsie in ons mooi land, dit is ‘n virtuele kuier waar ons kyk na…
#MyDorp – ’n Kuipstop in Vredendal
AfriVriendelik is met ’n wye Kaapse draai op pad na die Noord-Kaap. Ons maak net eers vining ’n kuipstop in…
Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie: Jong sakevroue wat ander vroue en laerskoolmeisies hierdie Vrouemaand inspireer
Deur Leandie Bräsler AfriForum Onderwys en AfriVriendelik wil sowel volwassenes as kinders aanmoedig en inspireer om daar waar hulle is,…
#MyDorp – ‘n Avontuur na Graaff-Reinet en Willowmore
AfriVriendelik kuier elke maand by ’n provinsie in ons mooi land, dit is ‘n virtuele kuier waar ons kyk na…
#MyDorp – Van Jeffreysbaai tot Kaap St. Francis
AfriVriendelik se #MyDorp virtuele toer maak gedurende Augustus ’n draai in die Oos-Kaap. Ons het klaar vir jou gewys waar…