Artikels
Dié mentors sal jou help op die pad na sukses
Sukses word bepaal deur jou vermoë om op enige gegewe oomblik die regte hulpbronne op die regte manier aan te…
Is dit produktief om stokperdjies te hê?
Volgens Shawn Achor maak die afskei van dopamien in jou brein jou 31% meer produktief, 37% meer doeltreffend in verkope…
Ek hou van my werk maar minder van my baas. Wat nou?
As jou baas jou geluk by die werk beïnvloed, is jy beslis nie die enigste een nie. ’n Meningspeiling deur…
AfriForum Netwerk se gids is 1 000 besighede sterk
Die AfriVriendelik-inisiatief, AfriForum Netwerk, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, is goed op dreef met…
Min werkservaring? Bewys jouself só
Om ervaring op te doen kort jy ’n werk en om ’n werk te kry, kort jy ervaring. Maar dié…
Terugvoer is belangrik vir sakegroei
Almal hou daarvan om terugvoer te ontvang, maar wat as jy die een is wat terugvoer moet gee? Hoe gee…
Innoverende ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik en AfriForum Netwerk…
10 liedjies om jou voor werk te motiveer
Daar is min dinge wat so blou is soos ’n Maandag; die naweek is verby en die nuwe week wag…
Produkontwikkeling: Werk slimmer, nie harder nie
As klein besigheidseienaar dink jy dalk nie altyd aan watter strategie jy volg om ’n nuwe produk te ontwikkel, of…
Agt tekens dat jou besigheid ondergaan – en hulpbronne om dit reg te ruk
Om te weet wanneer om die handdoek in te gooi, kan jou baie geld en hartseer spaar. Ravi Govender, hoof…
Kriptogeld: Hoe beïnvloed dit jou besigheid?
Dit is moeilik om kripto-geldeenhede soos Bitcoin te ignoreer, maar hoe word dit in Suid-Afrika gereguleer, moet jy betalings in…
Bou ’n winsgewende besigheid: 4 Maatstawwe wat wys jy maak wins (Deel 3)
In die laaste twee artikels is daar verskeie aspekte aangeraak oor wat ’n besigheid winsgewend maak. Eers verg dit beplanning…