Artikels
Bou ’n winsgewende besigheid: Hanteer verliese só (Deel 2)
In die eerste van die reeks artikels oor hoe jy ’n winsgewende besigheid moet bou, is daar gekyk na hoe…
Bou ’n winsgewende besigheid: Stel ‘n begroting op (Deel 1)
Om ’n winsgewende besigheid te bou moet jy die waarde van ’n begroting verstaan, dit kan ontleed, prakties implementeerbaar maak…
AfriVriendelik bied aan: Entrepreneursontbyt saam Marnus Broodryk
Marnus Broodryk is ’n bekende entrepreneur, skrywer en Shark Tank-beoordelaar. Kom geniet die oggend saam AfriVriendelik wanneer ons sakegeheime uitruil…
Oorkom teleurstelling: Drie gevallestudies van besighede wat dit kon doen
Zig Ziglar het gesê dat dit nie gaan oor of jy val nie, maar hoe jy opstaan. ’n Teleurstelling in…
Hoe om namiddagmoegheid te oorwin
Ons almal ken die gevoel al te goed: Ná jy die verkeer getrotseer het op pad werk toe (en terselfdertyd…
Blitsgids: Jou besigheid en belasting
Sodra jou privaatonderneming meer as een miljoen Rand ’n jaar verdien, word daar van jou vereis om inkomste-belasting en belasting…
Facebook Kompetisie 2 Wenners
Wenners van die Boeremeisie geskenkpakke: Irene Groenewald en Natalie Holtshauzen Wenner van die Buffelsfontein vellies: Christelle Smit Let wel: Stuur…
Blitsgids: Besigheidsversekering
Vir jong entrepreneurs wat ’n besigheid van die grond af wil kry, lyk die administratiewe kant van sake gewoonlik nie…
Facebook kompetisie wenners
Facebook kompetisie wenners Die wenners van die Idees-Vol-Vrees geskenkpakkies is: Karin Behrens, Ria Barkhuizen en Lesna Saayman Die wenner van…
Blitsgids: Groei jou onderneming met digitalisering
“Digitalisation – the use of digital technologies to change a business model and provide new revenue and value-producing opportunities.” (Gartner Glossary)…
Nuwe besigheidsidee? Praktiese stappe hoe jy eers jou huiswerk kan doen
Marknavorsing met spanne navorsers, nasionale meningspeilings en duur lewensvatbaarheidstudies is nie vir intree-entrepreneurs beskore nie. Die onlangs uitslag van die…
Blitsgids: Kry Facebook-advertensies só onder die knie
Is jy ’n entrepreneur wat gewapen is met jou eie webtuiste en Facebook-blad, maar kry nie die verkope waarvoor jy…