Artikels
[seopress_breadcrumbs]
Jou persoonlike handelsmerk: Hoe om jouself te bemark
Het jy al ooit gewonder wat jou persoonlike handelsmerk is? Jou handelsmerk, soos met ’n maatskappy, is die boodskap wat…
Voor jy uitstel, leer eers prioritiseer
Prioritiseer vs. uitstel Die hoofdoel van werknemers in ’n besigheid – en ’n besigheid sélf – is om take so…
Is jou kind ’n Besigheidsbytjie? Vyf wenke vir ouers om entrepreneurseienskappe by hul kinders aan te moedig
Môre se besigheidsleiers en -stigters is vandag se kinders wie se ouers hulle met ’n entrepreneurpsige grootgemaak het. Dit is…
AfriForum Sakenetwerk se gids vir 2022 Moedersdaggeskenke
Dis regtig moeilik om kreatief te raak met ‘n spesiale geskenkie vir die moeder. Die “in”-ding is om iets unieks…
Netwerk: Wat is dit en waarom is dit belangrik?
Netwerk en besigheid is onafskeidbaar; die een is doodgewoon doelloos sonder die ander. Die sakewêreld gaan net soveel oor wie…
Entrepreneurs móét risiko’s neem
Mark Zuckerberg, die tegnologie entrepreneur en mede-stigter van Facebook, se risiko’s het al telke male afbetaal, maar al sy projekte…
Kommunikeer met selfvertroue – verbeter verkope só
Verkope is die ruggraat van ’n besigheid. Of jy met jou vriende oor jou besigheid gesels, ’n nuwe idee aan…
Blitsgids: Bou jou handelsmerk só
Apple, Google en Microsoft is deur Forbes aangewys as die top drie handelsmerke ter wêreld. Ook onder die top tien is handelsmerke…
Hoe om spanwerk te bevorder en kantoorpolitiek te verminder
Korporatiewe strukture in kantooromgewings is stadig maar seker besig om iets van die verlede te word. Deesdae sien mens al…
Hoekom jou besigheid kliënte verloor en hoe jy dit kan regstel
Die helfte van die jaar het aangebreek en Jana se besigheid is skielik besig om kliënte te verloor. Sy en…
Tien maklike maniere om jou onderneming van vaal na vars te neem.
Is jy ’n entrepreneur of besit jy jou eie onderneming? Sit jy bloed, sweet en trane in jou onderneming, maar…
Vyf wenke oor hoe om meer produktief te wees
Deur Carina Bester Dit is soms moeilik om produktief en georganiseerd te wees wanneer jy onder werk toegegooi is. Jy…















