AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.
|

AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.

AfriForum Sakenetwerk het in 2022 verskeie ondernemings besoek. Die doel van hierdie besoeke is om ’n netwerk te vestig tussen entrepreneurs en om meer te leer oor die ondernemings en die entrepreneurs om ons. Dit is vir ons belangrik om ’n gemeenskap te vestig tussen entrepreneurs en ander mense aan te moedig om plaaslik te…

Entrepreneursfokus: Chanelle Retief
|

Entrepreneursfokus: Chanelle Retief

Chanelle het NutriFundi in 2017 begin. In 2017 was NutriFundi net ’n dieetkundige praktyk vir buitepasiënte. NutriFundi het intussen gegroei en het tans drie ander dieetkundiges asook ’n praktykbestuurder. NutriFundi het ook gegroei en sien ook nou binnepasiënte (pasiënte in die intensiewesorgeenheid) en het ook onlangs die Crossfit RAG gekoop – by Crossfit RAG is…

Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk bemagtig entrepreneurs met opleiding
|

Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk bemagtig entrepreneurs met opleiding

AfriForum Sakenetwerk het die afgelope week as deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie opleidingsessies saam met Akademia aangebied. Dié sessies het verband gehou met belangrike aspekte van die entrepreneurswêreld. “Vir entrepreneurs om ’n volhoubare onderneming te bestuur is dit belangrik om konstant in jouself te belê en jouself te bemagtig met nuwe vaardighede,” sê…

Mediaverklaring: Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week
|

Mediaverklaring: Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Opleiding begin volgende week

8 Junie 2022 As deel van die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie bied AfriForum Sakenetwerk opleidingsessies aan in samewerking met Akademia oor verskeie onderwerpe wat verband hou met belangrike elemente van die entrepreneurswêreld. Die opleiding vind vanaf 13 tot 23 Junie 2022 plaas. AfriForum Sakenetwerk glo dat entrepreneurs en sake-eienaars verantwoordelikheid en eienaarskap moet neem oor…

AfriForum Mediaverklaring: Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
|

AfriForum Mediaverklaring: Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie

1 Junie 2022 Entrepreneurs wat wil wys wie’s baas kan nou inskryf vir AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie. AfriForum Sakenetwerk bied sedert 2017 die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan, met uitsondering van 2020, as gevolg van die Covid-19-pandemie. In 2022 bou ons voort op die verlede en bou sterker aan die toekoms vir…

End of content

End of content