entrepreneursfokus: colene pretorius
|

entrepreneursfokus: colene pretorius

Ons het met Colene Pretorius van Eersteklas gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My kinders! Ek wou ’n inkomste genereer terwyl ek steeds deel van my kinders se lewens kan wees en vir hulle…

Entrepreneursfokus: Annalize Thiart
| |

Entrepreneursfokus: Annalize Thiart

Ons het met Annalize Thiart van ANNABeleef gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Wat my geïnspireer het, was die feit dat ek nog altyd aan myself wou bewys dat ek daartoe in staat is…

Entrepreneursfokus: Marezelda combrinck
|

Entrepreneursfokus: Marezelda combrinck

Ons het met Marezelda Combrinck van Wikkelvingers, gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? My passie vir opvoeding, stimulasie en kinderontwikkeling het die idee by my laat posvat. Hoe het jy die idee vir jou…

entrepreneursfokus: Lena-mari josling
|

entrepreneursfokus: Lena-mari josling

Ons het met Lena-Mari Josling gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit mekaar se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek dink die keerpunt het gespruit uit ’n diep bron van frustrasie en ’n hartsbegeerte om werklik te ervaar dat God ons voorsiener…

AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.
|

AfriForum Sakenetwerk het die volgende ondernemings in 2022 besoek.

AfriForum Sakenetwerk het in 2022 verskeie ondernemings besoek. Die doel van hierdie besoeke is om ’n netwerk te vestig tussen entrepreneurs en om meer te leer oor die ondernemings en die entrepreneurs om ons. Dit is vir ons belangrik om ’n gemeenskap te vestig tussen entrepreneurs en ander mense aan te moedig om plaaslik te…

End of content

End of content