’n Mobiel-vriendelike webtuiste is belangrik vir jou onderneming
Indien jou aanlyn onderneming nie mobiel-vriendelik is nie, kan jou verkope daaronder lei. Slimfone het die nommer een manier geword waarop die meerderheid potensiële kopers soektogte doen op die internet. Navorsing toon dat sowat 51.89% van globale websoektogte op slimfone gedoen word. Indien jou webtuiste nie mobiel-vriendelik is nie demotiveer dit jou kopersmark om jou…