Middellike aanspreeklikheid van werkgewers
Deur Inge Labuschagne Tot onlangs het middellike aanspreeklikheid verwys na werkgewers se aanspreeklikheid vir werknemers se onregmatige handelinge of werknemers se versuim om op te tree in die uitvoer van hul dienste in die werksplek. Die hof het bogenoemde middellike aanspreeklikheid uitgebrei om voorsiening te maak vir omstandighede waar werknemers se onregmatige handelinge en/of versuim…