Hoe entrepreneurs November slim kan gebruik – Vrede vir jou in ’n oorlaaide seisoen

Hoe entrepreneurs November slim kan gebruik – Vrede vir jou in ’n oorlaaide seisoen

Deur Christi-Lene Gericke Christi-Lene Gericke is gebore en getoë in ’n klein Noordwes- plattelandse dorp, Wolmaransstad. Sy het ’n BA-graad in kommunikasie aan NWU-Pukke gaan studeer en daarna ’n BCom-graad in kommunikasiebestuur verwerf. Sy het die trappies van die lewe nederig geklim en is tans hoof van Bemarking en Kommunikasie by RAiN Chartered Accountants. Sy…

entrepreneursfokus: jolene snyman
|

entrepreneursfokus: jolene snyman

Ons het met Jolene Snyman van ONEWellness gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Ek was die trotse eienaar van Pienkvoet-Pret Montana. Hier is ek telkemale gevra waar die mammas byvoorbeeld swemklasse met hulle babas kan neem of waar hulle kan gaan vir spraakterapie,…

entrepreneursfokus: schalk grobbelaar
|

entrepreneursfokus: schalk grobbelaar

Ons het met Schalk Grobbelaar van WoodTechie gesels oor sy entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek is passievol oor hout, tegnologie en innovasie. Ek wou graag ’n geleentheid skep vir mense om makliker innoverende houtprodukte te…

entrepreneursfokus: chanel vogl
|

entrepreneursfokus: chanel vogl

Ons het met Chanel Vogl van Ovo Protein gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit ander se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Die inspirasie vir Ovo het gekom van ’n persoonlike uitdaging, ’n passie vir gesond eet en ’n gesonder leefwyse, en…

End of content

End of content