Skryf nou in vir die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
AfriVriendelik vat hierdie jaar hande met Akademia om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Akademia het vir vier jaar (2013 tot 2016) die bekende Sakeplan kompetisie aangebied en AfriVriendelik bied sedert 2017 die Entrepreneurskompetisie aan. Saam kan ons soveel meer vir entrepreneurs bied. Sedertdien het meer as 200 entrepreneurs aan dié kompetisie deelgeneem…