Bou ’n winsgewende besigheid: Hanteer verliese só (Deel 2)
In die eerste van die reeks artikels oor hoe jy ’n winsgewende besigheid moet bou, is daar gekyk na hoe jy ’n realistiese begroting moet saamstel. ’n Begroting help jou nie net om jou spandering binne perke te hou nie, maar is ’n belangrike aanduier of jy genoeg inkomste kan genereer om jou kostes te…