entrepreneursfokus: Lena-mari josling
|

entrepreneursfokus: Lena-mari josling

Ons het met Lena-Mari Josling gesels oor haar entrepreneurskapreis. Ons hoop aspirant- en mede-entrepreneurs kan inspirasie put uit mekaar se stories. Die begin Wat het jou geïnspireer om jou onderneming te begin? Ek dink die keerpunt het gespruit uit ’n diep bron van frustrasie en ’n hartsbegeerte om werklik te ervaar dat God ons voorsiener…

47 Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon

47 Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon

AfriForum | Mediaverklaring | 1 Maart 2024 AfriForum Sakenetwerk het vanjaar oudergewoonte innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings beloon. Hierdie jaar het 47 ondernemings ’n Tinteltong Toekenning gekry vir hulle bydra tot die bevordering van Afrikaans as besigheidstaal. Deur die loop van Februarie het die AfriForum Sakenetwerk-span vyf Tinteltong Toekennings-geleenthede in vyf streke aangebied. “Dit…

AFRIFORUM SAKENETWERK SE EERSTE WELSTANDSDAG TOON HOE BELANGRIK GEBALANSEERDE LEWE IS

AFRIFORUM SAKENETWERK SE EERSTE WELSTANDSDAG TOON HOE BELANGRIK GEBALANSEERDE LEWE IS

AfriForum Sakenetwerk het vandag hul eerste welstandsdag vir entrepreneurs by Revival Fitness Center in Centurion aangebied om vir entrepreneurs te wys hoe belangrik dit is om na hulle gesondheid en emosionele welstand om te sien. Die entrepreneurs het ook tydens die geleentheid drie oefensessies kafgedraf wat Revival Fitness se instrukteurs aangebied het. René Naudé, menslikehulpbronbeampte…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2023: Hiér is die wenners

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2023: Hiér is die wenners

AfriForum Sakenetwerk het op 10 en 11 Oktober die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aangebied in samewerking met Akademia, Steyn IP, Kwikstert, Acctiva Accounting, WoLK en Senbel. Danie Rossouw, die eienaar van The Butcher & Son, is op hierdie geleentheid gekroon as Entrepreneur van die Jaar vir 2023. The Butcher & Son se fondament is gebou…

End of content

End of content