AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging

AfriForum se kommentaar op Nasionale Kleinsake-wetsontwerp fokus op bemagtiging

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag skriftelike kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Nasionale Kleinsake (2023) ingedien wat wetgewing voorstel om dié wetsontwerp aan te vul. Die Departement van Kleinsake-ontwikkeling het nie genoegsame wetgewende ondersteuning vir kleinsakeondernemings verskaf nie, maar hierdie wysiging sal poog om die huidige tekortkominge aan te spreek. Die organisasie glo dat die wetsontwerp,…

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE VENNOOT: AKADEMIA

Vertel ons meer oor jou onderneming. Akademia is ʼn Christelike, klassieke en onafhanklike hoëronderwysinstelling vanuit en vir die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe. Akademia streef daarna om ʼn akademiese tuiste te bied waar sowel die denke as die hart gevorm word met die oog op ʼn betekenisvolle en vrye toekoms. Die instelling word deur die volgende…

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE BORG: STEYN IP

ONTMOET ONS ENTREPRENEUR VAN DIE JAAR-KOMPETISIE BORG: STEYN IP

Vertel ons meer oor jou onderneming? STEYN IP spesialiseer in alle aspekte van immateriëlegoederereg, insluitend handelsmerke, outeursreg, patente en modelreg (ontwerpe), planttelersregte, domeine en domeingeskille, teen-vervalsing, internet- en kuberreg, kunsmatige intelligensiereg (AI), asook vermaak- en mediareg. STEYN IP het ook kundigheid in wetlike nakoming wat verband hou met omgewingsimpak, beroepsgesondheid en -veiligheid, privaatheidswette, toegang tot…

Entrepreneursfokus: STEYN IP

Christiaan spesialiseer in immateriëlegoederereg en wetnakoming, met spesifieke kundigheid in handelsmerke, kopiereg en domeingeskille. Hy is stigter van STEYN IP, ’n spesialisregfirma wat in hierdie regsgebiede handel, waarvan hy tans  besturende direkteur is. Christiaan het ’n LLB-graad aan die NWU verwerf en is ’n toegelate en praktiserende prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika. Hy is…

End of content

End of content