Finaal2022

Die finaal vind in September 2022 in Gauteng plaas. Die finaal strek oor twee dae.

Meer inligting oor die finaal sal direk met die finaliste gekommunikeer word.

Indien jy vrae het oor die finaal voordat jy inskryf, kontak ons gerus direk per e-pos.