AfriForum Sakenetwerkse netwerksessie
Datum
2026-07-22
Tyd
08:00
Plek
AfriForum Teater

Tema: Vier stappevir moderne sukses
Ontdek ‘n praktiese manier om sukses te bereiken te behou, sodat jy meer gefokusde werksdaeen minder slapelose nagte kan ervaar! Die viervrae van hierdie beproefde raamwerk sal jouhelp om diep en breed oor jou onderneming tedink. Dit sal jou ook help om vinniger van”dink” na “doen” te kan skuif, sonder onnodigekompleksiteit.
Geen wolhaarstories nie. Geen leë beloftes nie.
Net werklike ervaring en beproefde strategieë.
Spreker: Juanita Vorster, besigheidspreker
22 Julie 2026 | 08:00 vir 08:30
Plek: AfriForum Teater
Koste: R150 per persoon
Almal is welkom.



