Hoe bemark ek my onderneming suksesvol in ‘n moeilike ekonomie? (aanlyn)
Datum
2026-08-19
Tyd
18:00
Plek
Noordelike Voorstede

Elizma van Zyl, dosent by Akademia, verduidelik die sielkunde agter koop en gee praktiese wenke om jou onderneming suksesvol te bemark in ‘n moeilike ekonomie.
"*" indicates required fields



