Kempton Park Sakenetwerk Netwerk-en-onderriggeleentheid
Datum
2026-05-05
Tyd
18:00
Plek
The Hussar Grill Harvest Place Winkel U2, Harvest Place-winkelsentrum, Monumentweg, Glen Marais, Kempton Park

Tema
“Hoe bemark ek my onderneming suksesvol in ‘n moeilike ekonomie?”
– Spreker: Elizma van Zyl
5 Mei 2026 | 18:00
The Hussar Grill Harvest Place
Winkel U2, Harvest Place-winkelsentrum,
Monumentweg, Glen Marais, Kempton Park
KOSTE: Gratis vir Kempton Park Sakenetwerk-lede
R400 per persoon vir nie-lede
RSVP: VRYDAG 1 MEI
NAVRAE: JACQUES VAN EEDEN BY 078 916 8493



