Sakenetwerkgeleentheid: Oos-Rand – belastingkundige
Datum
2026-08-06
Tyd
13:00
Plek
The Hussar Grill Harvest Place, Glen Marais, Kempton Park

Jy word vriendelik uitgenooi na ‘n geleentheid waartydens ‘n belastingkundige met ons kom gesels oor die huidige stand van sake.



