Oor AfriForum Sakenetwerk

Die Joodse entrepreneur Kira Radinsky sê dat suksesvolle besigheid toegeskryf kan word aan die idee van gemeenskappe bou en etiese waardes behou.

Net soos die Joodse gemeenskap wil AfriForum Sakenetwerk ook ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.

GroeiNet-nuusbriewe

AfriForum SakeNetwerk is aanlyn vir enige diens-verskaffer of verbruiker beskikbaar.