Is jy ons volgende entrepreneur van die jaar?

Die span agter die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie besoek Kaapstad en Bloemfontein in Julie. Ons nooi jou uit om saam met ons middagete te kom geniet en meer uit te vind oor wat die kompetisie behels, asook om met ander entrepreneurs skouers te skuur.