Kontak ons
Laat ’n boodskap
AfriForum Sakenetwerk is ’n inisiatief van AfriForum. Indien jy vrae het rondom veiligheid of munisipaliteite wat nie diens lewer nie, besoek gerus AfriForum se webtuiste by www.afriforum.co.za.
"*" indicates required fields
Gereelde vrae
Kan AfriForum Sakenetwerk ons ondernemings befonds of in ons besigheid belê?
AfriForum Sakenetwerk is ’n inisiatief van AfriForum, wat ’n organisasie sonder ’n winsoogmerk is. Ons maak staat op skenkings van lede. Daarom kan ons ongelukkig nie in ondernemings belê of befonds nie.
Wat kos dit om deel te wees van AfriForum Sakenetwerk?
Elke plaaslike Sakenetwerk-tak het sy eie fooi (R250–R350 per maand). Ons help om oplossings te skep vir entrepreneurs en ondernemings in Suid-Afrika. Ons bou ook saam met AfriForum aan projekte wat voordelig is vir entrepreneurs.
Gee julle raad oor probleme by die werk?
Ons kan nie werknemers adviseer oor probleme by die werk nie. Sluit gerus aan by ’n vakbond soos Solidariteit of raadpleeg ’n arbeidsregkonsultant.



