Ons verskaf braaitange, toeknyproosters, eierringe, potjieknoppe, potjie staanders, borsels en nog vele meer. Van ons kliënte sluit in Spar groep, Meat World, Foodzone, OK Grocer, ens.
Braai-Tec
Braai toebehore bv roosters, tange, potjie staanders, borsels