Neethling Tax And Accounting Solutions is ‘n onafhanklike konsultasie besigheid wat dienste verskaf in Belasting, Boekhouding tot Finansiële state en besigheidsdienste Ons is betrokke vanaf die oprigting van jou besigheid en hanteer alle boekhouding en belasting hetsy in persoonlike Belasting of alles rondom jou besigheid soos Inkomste belasting, werknemers belasting, BTW ens, Insluitende Maandelikse salarisse vir werknemers en WVF. Ons het meer as 23 jaar ondervinding binne SARS en in die privaat oudit en belasting sektore. Ons is n vinnig groeiende besigheid en ons beleid is om kwaliteit dienste teen bekostigbare pryse te lewer. Eerste konsultasie is gratis! Kontak ons gerus , ons hoor graag van jou.
Hester Neethling
Direkteur