Oolfant.com leer jou kinders Afrikaans. Op ’n moderne, vars manier!
Binne drie maande leer ek jou kinders ’n maklike skryfmodel wat hulle vir die res van hulle lewens met selfvertroue sal kan gebruik.
Gaan op ’n avontuur saam met ’n onnutsige kleremakertjie en leer Afrikaanse woordsoorte ken.
As jy my produkte eers wil uittoets, ek het ’n gratis minikursus: Woorde met woema
(Meer as 700 kinders het al ingeskryf vir Woord met woema en is mal daaroor!)
Beskikbare aanlynkursusse:
15-Minuut-Afrikaans (taalleer)